Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Yip.
Baie mooi eenvoud en teksture.
Baie mooi Christo
pragtig Christo
Luvit!
Mooi eenvoud Christo
Hallo Christo. Ek weet nie of ek jou al op FS verwelkom het nie, maar jy is BAIE welkom. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Hierdie foto is pragtig met mooi eenvoud en 'n goeie komposisie. Jy kan die warp tool in Photoshop gebruik om die deur parallel aan die foto se rand te trek. Dupliseer die foto en druk Ctrl+T. Heel bo is dan 3 icons - kliek die linker een wat na 'n kroon lyk. Nou is daar klein blokkies om die foto (handles) wat jy na buite kan trek om die lyne reg te trek.
Christo van my kant af, ook baie welkom in ons klas by Fotoskool. Hier waar ons kommentaar lewer op mekaar se foto's en so bymekaar kan leer. Lekker om nog 'n Kapenaar te verwelkom.
Ek hou baie van hierdie tipe foto's
Die verwering gee verskillende teksture, goeie komposisie.
Wees so gaaf om jou kamera se verstellings ook vir ons te gee.
mooi
BAIE MOOI
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool