AGTERGROND_YO-YO TENK SIT OP WASGOED LYN......... foto vanuit huis geneem met n veiligheids hek tussen kamera en voel

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 14, 2020 at 10:31pm

Donald jou agtergrond gee baie goeie eenvoud.

Ek hou van die boonste een wat regs geplaas is en met so 'n skuins, skaam gesiggie sit.

Onderste een ook met goeie eienskappe

Op my skerm ietwat uit-fokus maar dalk was dit net effense kamera-beweging of sterk wind.

Comment by Josef Steyn on August 14, 2020 at 7:08pm

Vertal die onderste een is lekker skerp en sommer 'n mooi foto Donald.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2020 at 6:35pm

Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 4:07pm

Goed geneem.  

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 14, 2020 at 2:51pm

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:36pm

Albei fotos is pragtg met die boonste een die beter een weens die oog wat daar sterker vertoon. Die agtergrond kan gaan soos dit is. Die voëltjie is mooi skerp met relaistiese kleure. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 14, 2020 at 1:22pm

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2020 at 1:14pm

Baie mooi Donald, bietjie sag maar duidelik

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html