Terwyl ek wag vandag vir die model om klaar te maak kom sit die een naby my en smul aan n lekker moerby

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:50am

Goed gevang, Moerbeie bly darem lekker.

Comment by Tersia Weitsz on October 18, 2020 at 10:46am

Op heterdaad betrap, pragtig

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 6:47am

Hierdie is 'n "grypfoto". Jy sien iets en blitsig dokumenteer jy dit. Goed gedoen, met mooi skerp fokus op die voël. Die foto vertel die storie!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html