Graag hoor wat julle van die foto dink,ek het gemende gevoelens oor hom.(kyk gerus op volblad)

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2020 at 4:47pm

Pragtige trop bymekaar, mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2020 at 12:36pm

Dis pragtig! 'n Unieke foto! Die bokke vertoon baie mooi so bo-op die bult. Die bokke en land is egter bietjie donker weens die heder lug. Andersinds baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 13, 2020 at 10:40am

n unieke geleentheid wat jou goed benut het..... as die voorgrond verminder word le dit meer klem op die bokke  ...... net my mening sal kom loer hoe die ander dit sien

Comment by Josef Steyn on August 13, 2020 at 9:17am

Die foto kom eers tot sy reg op volgrootte. Dit is so 'n unieke gebeurtenis dat jy dit moes vasvang. Nie aldag dat 'n mens dit sien nie. Ek hou van hom soos hy is en ek moet jou gelukwens hiermee. Jy kan ook inzoom op die linkerhandse groep. Dit gaan 'n tweede pragtige foto gee.

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html