Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 1, 2019 at 7:19am

Riaan hierdie tipe atmosfeer is altyd treffend;  baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on July 31, 2019 at 3:07pm

Baie mooi kontras russen sag en hard Riaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 31, 2019 at 2:54pm

Mooi geneem Riaan.

Comment by Magda vd Merwe on July 31, 2019 at 12:21pm

Die liewe winter met sy mis landskappe, baie mooi geneem Riaan.

Comment by Hennie Cronjé on July 31, 2019 at 9:35am

Dis pragtig! Die kontras tussen die sterk voorgrond regs en die mistige, sagte agtergrond links, is opvallend en baie mooi. Dit beskou ek as kontras in beeld - 'n raar voorbeeld daarvan.Die ander twee vorms van kontras is kontras in lig en kleur. Die foto is baie goed uitgevoer en die mis vertoon baie goed. Mooi!

Comment by Pine on July 31, 2019 at 8:09am
Pragtige foto Riaan! Die mis skep ń mooi atmosfeer, regte winters oggend.
Comment by Tersia Weitsz on July 31, 2019 at 7:44am

Omtrent mistig, ek sit ook na die komposisie en kyk en dink jy het uitstekend gedoen Riaan

Comment by Willie Schoombee on July 31, 2019 at 6:13am

Sommer ñ lekker mistige foto Riaan en ek hou van jou komposisie met die twee voorwerpe in teenoorgestelde hoeke. Pragtig!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html