my 1ste uit in die veld sedert inperking en toe is die mis ongelooflik dig sodat dit eers teen 11 uur opklaar. dit was hemels om weer in die veld te kon wees

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on May 20, 2020 at 7:14pm

Pragtige foto met mooi komposisie, Riaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2020 at 3:42pm

Prentjie mooi Riaan.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 20, 2020 at 11:24am

lieflike foto riaan!!!

Comment by Tersia Weitsz on May 20, 2020 at 11:15am
Dis baie mooi en ek is bly jy kon uitkom!
Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2020 at 8:21am

Pragtig! Die komposisie is goed met diepte en goeie balans. Die druppeltjies regs sou met makro 'n ware feetjie wêreld openbaar het. Ek hoop jy het dit benut!

Comment by Josef Steyn on May 19, 2020 at 8:23pm

Jy het die geleentheid uitstekend gebruik Riaan.

Comment by Johan Ayres on May 19, 2020 at 8:15pm

Sjoe, jy het die kans benut en 'n uitstekende foto gekry. Die lig is pragtig.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html