Witwanguil, Kon darem n gaatjie deur die takke kry.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:09pm

Enige foto is 'n wenner Hans. Hulle is maar net die mooiste uiltjies

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:05pm

Goeie foto Hans.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 10:07am

so in die natuur, pragtig

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:47am

Oe maar die uil is mooi, gelukkig kon jy hom mooi sien, goed gedoen Hans

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:26am

Geluk met die sukses wat jy deur die takke behaal het.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 6:46am

Uile bly maar moeilik, omdat hulle gewoonlik tussen takke sit, soos hier. Onder die omstandighede het jy egter goed gedoen, want die uil is goed belig, met skerp fokus.

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:37pm

onder baie moeilike omstandighede lyk dit baie mooi Hans. ek beny jou want ons Weskaap is afgeskeep met verspreiding van uile. gelukkig het ons darem twee naguil spesies hier

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:11pm

Jy het goed gedoen deur die takke.

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:40pm

Pragtige Uil en ń Baie goed geneemde foto so tussen die klomp takke Hans!

Comment by Martie Venter on May 22, 2020 at 8:21pm

Pragtig!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html