vroeg oggend,met die lig van agter.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 29, 2020 at 5:04pm

Die water spat mooi weg, goeie aksie foto met besondere kleure.

Comment by Josef Steyn on September 29, 2020 at 4:10pm

Baie mooi Hans. Die donker branderryer maak dat die foto baie drameties oorkom. Geluk hiermee.

Comment by Hennie Cronjé on September 29, 2020 at 3:55pm

Hierdie is 'n pragtige low key foto met mooi atmosfeer. Die donker branderplankryer gooi 'n sterk kontras teenoor die mooi blou agtergrond. Dit gee goeie trefkrag en die aksie is pragtig. Die lig op die wit brander is ook pragtig. Verder is die komposisie baie goed en die fokus baie mooi skerp. Baie geluk met 'n uitstekende foto!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html