Weskaap se berge altyd mooi.(kyk gerus op volblad)

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:36pm

Absoluut fantastiese foto. So mooi gewees het om die middelste deel se kleur bietjie uit te bring.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:07am

Pragtige foto, veral met die laag-op-laag voorkoms (6 van hulle!!.) Uitstekend.

Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 7:51pm

Nie omdat ons hier woon nie Hans, maar ek stem saam - so 'n voorreg om die berge gedurig te sien met verskillende kleure

Ek hou van die voor-, middel en agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html