Gariepglasogie

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 11, 2020 at 5:34pm

Hans die veertjies se kleure is pragtig

So lekker om hulle af te neem, is mos ook maar woelig

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2020 at 1:41pm

Mooi geplaas en goeie detail op die veertjies.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2020 at 11:40am

Heng maar sy lyfie is klein, pragtig Hans

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2020 at 11:12am
Well done, hans!!
Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2020 at 7:48am

'n Pragtige voëltjie wat jy baie goed gefotografeer het. Mooi skerp fokus met baie realistiese kleure. Mooi!

Comment by Johan Ayres on July 10, 2020 at 8:52pm

Dit is 'n pragtige skerp en helderkleurige foto. Dit is ongelukkig net 'n bietjie besig. Die rooi appel wat uit-fokus is, is 'n bietjie steurend. Die ligte groen blare aan die onderkant van die foto trek ook 'n bietjie te veel aandag.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html