Probeer swart en wit

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on July 9, 2020 at 10:31pm

Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on July 9, 2020 at 8:43pm

Hans al wat ek sien is die koning van die bos - puik!

Comment by Pine on July 9, 2020 at 8:25pm

Pragtige foto, leeu en verwerking Hans!

Comment by Hennie Cronjé on July 9, 2020 at 3:45pm

Pragtig! Interessant hooe die baard wissel van baie lig tot pikswart. Die foto is ook baie mooi verwerk. Goed gedoen!

Comment by Mark on July 9, 2020 at 3:04pm

El dink in geheel kan die komtras bietjie meer wees en die takkies links onder kanjy dalk weg vat, of hoër op crop.

Comment by Josef Steyn on July 9, 2020 at 12:16pm

Basie mooi Hans. Die kontras op die leeu is uitstekend.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html