N vriendelike leeu kyk

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2020 at 11:19am

Vriendelike Leeu se rooi bek wys sy maag is vol. Mooi.

Comment by Mark on July 12, 2020 at 9:51am

Goeie foto met die oë wat prominent is, ek vermoed jy het die skaduwee oor gesig reeds begin verbeter.... dit het miskien so bietjie effek op natuurlike kleure.

Comment by Pine on July 11, 2020 at 10:10pm

Mooi geneem Hans!

Comment by Tina le Grange on July 11, 2020 at 7:48pm

Hans verseker het hy onlangs gevreet of sy vrou se lipstiffie 'gesteel'  :-)

Oë is treffend wat so staar.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2020 at 4:51pm

Direkte son en skaduwee langs mekaar - arme kamera!! Maar dis 'n mooi foto met skerp fokus. Sy oë vertoon baie mooi sterk en dien as goeie fokuspunt. Mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html