Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on July 22, 2014 at 5:38pm

oulik Karen!

Comment by Annelize Barnard on July 22, 2014 at 4:57pm

pragtig

Comment by Karen Kemp on July 22, 2014 at 3:47pm

dankie vir kommentaar..ja sal graag die groot vinger wou uithaal..maar dan word helfte van dummu afgesny..en eks nog dom met foftoshop

Comment by Henriette Auerswald on July 22, 2014 at 3:41pm

Pragtig,stem met Lientjie, vir die grootmens vinger wat jy kan uithaal

Comment by Lientjie Beyer on July 22, 2014 at 3:38pm

Pragtige foto. Ek sou dit net onder die mamma se vinger gecrop het, om meer eenvoud aan die foto te gee..

Comment by Gerrie Lambrechts on July 22, 2014 at 2:40pm

Goed gedoen met skerp kleure.

Comment by Anita du Toit on July 22, 2014 at 1:51pm

Goed gedoen Karen!

Comment by Piet Nel on July 22, 2014 at 1:17pm

pragtig Karen

Comment by Magda vd Merwe on July 22, 2014 at 1:15pm

Iets anders Karen, is die hande deel van jou vorms want as dit nie is nie, pla die hande bietjie

Comment by Renette van der Merwe on July 22, 2014 at 11:14am

BaieWD mooi foto

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html