Alleen

Views: 16

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on October 17, 2020 at 9:07pm

Baie mooi foto, ondersteun deur jou onderskrif.

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:46pm

Pragtige Hans. Stem met Hennie

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:17pm

My eerste indruk van foto:  pragtig! En met lees van Hennie se    kommentaar stem ek  saam

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 3:30pm

Pragtig! Die komposisie van hierdie foto is uitstekend en maak my opgewonde. Die plankpaadjie lei mens se oog na die persoon, wat 'n sterk fokuspunt is weens die goeie kontras daar. Mens sien nie die persoon se gesig nie, wat mens laat begin wonder - en dan gaan jou oog oor die wye ruimtes verderaan. Dit gee die indruk dat daardie persoon diep dink en sy/haar gedagtes wye kringe laat loop. Dit laat my gedagtes sommer ook loop! Wanneer 'n foto se komposisie so 'n effek op mens het, is dit 'n uitstekende komposisie. Baie geluk met hierdie foto!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html