Hier word beslis vuur gemaak

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:07pm

Ja nee beslis Hans

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:56am

Goeie foto mooi geplaas.

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 11:26am

Dit lyk amper soos 'n klomp voëls op 'n dak! Die herhaling en goeie kontras gee die foto goeie trefkrag. Jy kon miskien die kamera bietjie gelig het met minder vd gebou in die foto en meer vd lug. Dit sou eenvoud bevorder het.

Comment by Tersia Weitsz on October 18, 2020 at 10:33am

Liewe land maar dis klomp skoorstene so naby mekaar, mooi raakgesien en geneem Hans

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html