Een en een is twee.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:51pm

Te pragtig Hans. Jou plasing is goed gedoen

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:34pm

Baie mooi gedoen Hans

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2020 at 10:38am

Baie goed geplaas met mooi kontras in kleur. Hulle is lief om op die ligte te sit.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:46am

Pragtig! Die komposisie en kleure is baie mooi en daarom aak hierdie foto 'n baie goeie indruk. Mooi!

Comment by Pine on October 16, 2020 at 8:33pm

Baie mooi foto Hans! Mooi skoon agtergrond, goeie komposisie, mooi kleure en goeie oog kontak.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html