Holkrans

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on November 18, 2020 at 9:28pm

Baie mooi toneel en foto

Comment by Magda vd Merwe on November 17, 2020 at 8:04pm

Hans dis pragtig geneem, hou van die boom voor

Comment by Tina le Grange on November 17, 2020 at 2:59pm

Hans, altyd 'n voorreg om by Holkrans te kan rondloop.

Besondere kleurversadiging, voor-, middel- en agtergrond.

Dit was seker 'n heerlike vakansie.

Comment by Josef Steyn on November 17, 2020 at 2:05pm

Wat 'n  besondere kleurkombinasie. Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on November 17, 2020 at 10:31am

Hier is ‘n goeie voor- en agtergrond. Die blomme in die voorgrond vertoon sterk,  maar mens sou bietjie meer van hulle wou sien(bietjie knap afgesny onder). Verder is die foto baie mooi en goed uitgevoer. Mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html