Comment by Johan de Beer on November 18, 2020 at 9:28pm
Baie mooi toneel en foto
Comment by Magda vd Merwe on November 17, 2020 at 8:04pm
Hans dis pragtig geneem, hou van die boom voor
Comment by Tina le Grange on November 17, 2020 at 2:59pm
Hans, altyd 'n voorreg om by Holkrans te kan rondloop.
Besondere kleurversadiging, voor-, middel- en agtergrond.
Dit was seker 'n heerlike vakansie.
Comment by Josef Steyn on November 17, 2020 at 2:05pm
Wat 'n besondere kleurkombinasie. Mooi foto.
Comment by Hennie Cronjé on November 17, 2020 at 10:31am
Hier is ‘n goeie voor- en agtergrond. Die blomme in die voorgrond vertoon sterk, maar mens sou bietjie meer van hulle wou sien(bietjie knap afgesny onder). Verder is die foto baie mooi en goed uitgevoer. Mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool