Views: 94

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on February 17, 2019 at 6:27pm

Ane, ek dink ek het nog nooit 'n foto van jou gesien nie. As dit so is, wil ek jou hiermee verwelkom op Fotoskool, al het jy al 12 foto's geplaas. Hierdie foto is pragtig en vol atmosfeer. Ons noem dit low key, omdat die "onderbelig" is, maar heeltemal aanvaarbaar en reg. Mooi skerp met 'n goeie komposisie. Die blou is waarskynlik weens outo white balance op jou kamera. Die manuele funksie met Cloudy as verstelling sou baie beter gewerk het. Trouens, jy kan jou kamera permanent daarop stel, want die werk oor die algemeen beter as die outo funksie. Dan laastens, die horison is effens skeef. Met water veral is dit belangrik om die horison waterpas te hê.

Comment by Paul Combrinck on February 17, 2019 at 2:00pm

Pragtige foto, mooi Ané

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 17, 2019 at 12:08pm

mooi foto....... lcd skerms is n pes .... skerm of hoek waaruit gekyk word nie reg is nie dan lyk n foto oorbelig of onder belig

Comment by Gerrie Lambrechts on February 17, 2019 at 11:58am

Mooi foto.  Ek het ook vinnig hier by die see geleer om te kyk dat die horison reguit is.

Comment by Dine Potgieter on February 17, 2019 at 10:26am

Mooi drama - mens kan lekker speel met die foto. Stem vir horison.

Comment by Tersia Weitsz on February 17, 2019 at 7:49am

Ek hou hiervan!  Die blou dalk bietjie sterk, maar bring die wolke mooi uit.  Jy kan net jou horison lyn gelyk trek

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html