Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die man wat nie vertrou is met die man se maniere nie moet hom nie probeer vang sonder n duik bril op nie.As jy wel probeer sonder n bril sal jy vinnig weet wat sy naam is.
Share Tweet
Views: 44
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Ja-nee.............dien nimlike "Oogpister", ek weet presies hoe 'n oog kan brand van sy spuitstof
Pragtige foto van die oogpister!! Lanklaas gesien.
Mooi geneem Hans.
Jou beskrywing lui 'n klokkie in my gedagtes! Baie mooi en goed gefotografeer.
jy is reg.....mooi skerp foto
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool