Hulle het mooi kom staan en gevrae ek moet hulle afneem

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on November 19, 2020 at 12:04pm

mooi foto Hans

Comment by Josef Steyn on November 18, 2020 at 2:07pm

Mooi posisie wat hulle ingeneem het Hans.

Comment by Doretha Kock on November 18, 2020 at 1:29pm

Pragtig, Hans en hul kyk mooi vir jou.

Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 11:06am

Dis pragtig! Die sybeligting het 'n baie mooi effek. Ook mooi eenvoud. Die fokus is net-net nie 100% nie, maar ek dink jy het gecrop en dit het bygedra. Op hierdie vergroting lyk dit egter mooi skerp.

Comment by Johan Ayres on November 18, 2020 at 10:03am

Baie mooi met 'n goeie komposisie.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html