Dit is my twee vriende ,Elke dag het ek n ruk by hulle vertoef en later het hulle hul glad nie meer aan my gesteur nie en voort gegaan met wat hul mee besig was.soms nader na my toe gekom seker tot so meter en n half van my af.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2020 at 9:38pm

uitstekend

Comment by Elna Geringer on November 21, 2020 at 2:59pm

Te dierbaar. Die fokus op die twee is perfek Hans en die omgewing is waar hulle so dikwels te sien is

Comment by Johan Ayres on November 20, 2020 at 11:34pm

Kostelik.

Comment by Magda vd Merwe on November 20, 2020 at 8:42pm

Kostelike foto Hans

Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2020 at 5:14pm

Baie interessant! Ook ‘n pragtige foto. Geniet hulle!

Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:19pm

Tog te mooi om sulke vriende te hê!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html