Jeffreys Baai:-"Supertubes"Met die reelmatige opvolg van die branders op mekaar en onweer oor die see.

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 1, 2020 at 8:46pm

Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 1, 2020 at 2:37pm

Dis 'n pragtige toneel, met 'n voor-, middel- en agtergrond. Dis goeie komposisie. Ook mooi skerp regdeur, met goeie beligting. Die witbalans was ongelukkig bietjie uit met blou wat te sterk is. Jy kan die foto in Levels of Curves oopmaak en met die wit eyedropper kliek op die witste deel van die brander. As die effek te sterk is, bring dit bietjie af met die Opacity slider. Daar is heelwat noise met halo's om die plante heel onder. Dit laat my dink jy het die ISO opgestoot (of dit het self opgegaan) weens die swak lig. Toe sterk gesharpen met die hoë ISO. Dit was moeilike omstandighede en met dit in mens se gedagtes, het jy tog redelik goed gevaar hier. Na sharpen, kyk altyd na hoë kontras areas om die sharpen effek daar te verminder met n masker.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html