Geelwewer,Die grootse verskil tussen hom en die Goudwewer is die een het n wit oog en hy n rooi oog

Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on October 4, 2020 at 8:40pm

Hans die detail in die geel is pragtig asook die helder ogie

Baie mooi beligting.

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 4, 2020 at 8:05am

Hou van jou fokus Hans die blur agtergrond en skerp voorgrond. Die geel kleur  en rooi ogies is pragtig

Comment by Johan Ayres on October 3, 2020 at 8:13pm

Pragtige skerp foto met mooi kleure.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 3, 2020 at 7:24pm

Uitstekende skerp foto.  Baie goed gedoen met die geel.

Comment by Hennie Cronjé on October 3, 2020 at 5:00pm

Die voëltjie is pragtig met daardie mooi rooi oog as fokuspunt. Baie mooi skerp met pragtige kleure. Die ligte streep regs van hom in die agtergrond is bietjie steurend, maar daaraan kon jy niks doen nie. Deurdat dit geblur is, is dit oom visueel minder sterk en dis goed gedoen. Mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html