Die man met sy langsnawel het ek aan sy agter been beet gekry en toe die foto van hom geneem,ek glo die wit voorwerpe op sy vlerk en een oog is stuifmeei, Ek raai.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hendrik van Taak on October 3, 2020 at 2:37pm

Uitstekend...ek dink die titel moet wees:" Onwillige model"

Comment by Gerrie Lambrechts on October 3, 2020 at 1:10pm

Uitstekende foto Hans. 

Comment by Josef Steyn on October 2, 2020 at 5:08pm

Jy het skitterend met hierdie een gedoen Hans.

Comment by Johan Ayres on October 2, 2020 at 4:53pm

Baie goeie vergroting met die stuifmeel sigbaar.

Comment by Hennie Cronjé on October 2, 2020 at 2:19pm

Uitstekend gedoen. Die fokus is pragtig skerp en die beligting en agtergrond eersteklas. 'n Vinger is nie die ideaal om in 'n foto te hê nie, maar soms is dit onvermydelik (soos hier). Die detail is pragtig met mooi lig op die toneel. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html