Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 25, 2020 at 5:28pm

Hans die atmosfeer hier is werklik treffend.

Goeie komposisie, silhoeët en agtergrond.

Veels geluk.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:25pm

Pragtige foto Hans.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 24, 2020 at 2:58pm

saans as dit stil raak in die bosveld dan verlang ek .........

Comment by Johan Ayres on September 23, 2020 at 9:19pm

Baie geluk met 'n pragtige foto.

Comment by Josef Steyn on September 23, 2020 at 8:10pm

Briljante foto Hans. Jy het uitstekend gedoen met die beligting van die son.

Comment by Hennie Cronjé on September 23, 2020 at 1:51pm

Heerlike bosveld! Pragtig! Dit laat my sommer verlang na daardie wêreld. Die komposisie en kleure is uitstekend en die foto mooi skerp. Baie goed gedoen - 'n foto om op trots te wees!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html