Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 25, 2020 at 7:27pm

Mooi skerp Hans en 'n renoster wat hopelik vir ewig die horing sal behou.

Ek hou ook van die plante soos 'n raam.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:37pm

Puik foto.

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2020 at 1:46pm

Hans dis briljant geneem.

Comment by Dine Potgieter on September 24, 2020 at 1:34pm

Mooi - oppas net vir verwerkingshalo...

Comment by Hennie Cronjé on September 24, 2020 at 10:06am

Is dit die beeldhouer by Stellenbosch se werk? Indrukwekkend! Ek hou van die blare wat jy weerskante gesit het. Verder is die beligting, kleure en fokus uitstekend. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html