Views: 101

Albums: it is a 6

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on April 24, 2016 at 4:26pm

Netjies met die skaduwee!

Comment by Neville Hein on April 24, 2016 at 12:11pm

Mooi ene. Ditto met vorige twee kommentare.

Comment by Hennie Cronjé on April 24, 2016 at 11:50am

'n Uitstekende aksiefoto! Mens is baie ver van die kolwer af en jy het baie mooi vergroot. Net drie goedjies om te vermeld. Dit sou beter gewees het as die agtervoet ook in die foto was, maar jy het mooi spasie voor die bal gelaat. Die kameraspoed was goed, maar kon beter om die kolf en bal skerper te kry. Ek moet egter sê, ek hou nogal van die blur wat beweging uitdruk. So, moet die blur nie sien as 'n fout nie. Dan laastens, die son was hard en daarom is die kleure effe uitgewas. Mens kan dit maklik in Photoshop regstel. 'n Baie goeie poging!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 24, 2016 at 11:20am

Goeie aksie.  Soms is mens so haastig om die aksie te kry dat alles nie in ag geneem kan word nie.  Soos hier sou dit goed gewees het as die agtervoet ook in kon wees.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 24, 2016 at 8:39am

pragtig

Comment by Rassie van Graan on April 24, 2016 at 8:11am

Ilse Beeld soek 'n sportfotograaf!

Comment by Tersia Weitsz on April 24, 2016 at 5:44am

Aksie mooi gevang

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html