Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Mooi!
Mooi Annabel.
Hierdie blommetjies is so klein, dit is moeilik om af te neem. Welgedaan
mooi een
Dis pragtig met mooi eenvoud en kontras. Dis die twee sterkste eienskappe van 'n foto wat trefkrag gee. Die beligting is ook baie goed hanteer en die fokus is mooi skerp. Mooi!
Wit is moeilik om af te neem en ook die fokus is sag... hou nogtans van die konsep en die groen deeltjies in die wit blomme
Baie mooi geplaas, fokus is bietjie sag.
Mooi annabel
Baie mooi foto, die focus is net nie baie skerp nie
Mooi gedoen!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool