Ek praat onder korreksie, maar ek lei uit die "handtekening" af dat hierdie tekening deur twee kunstenaars gedoen is, Bias en Mars. Ek plaas nietemin inligting oor beide kunstenaars hier onder.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2020 at 8:21am

Baie dankie vir die onderste inligting. Dit gee meer betekenis aan die foto hierbo. Dit wil voorkom asof Bias die linker twee-derdes van die skildery gedoen het, en Mars die regter derde. Die kwaai oog van die arend word verstek deur die weerligagtige mengelmoes links. Dis werklik baie goed gedoen. Baie interessant!

Comment by Johan Ayres on September 21, 2020 at 8:51pm

Comment by Johan Ayres on September 21, 2020 at 8:51pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html