Hierdie tekekening is deur 'n persoon wat haarself "Pagethirty3" noem. Sy werk saam met Zesta. Ek plaas meer inligting oor haar hier onder.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 15, 2020 at 12:27pm

Ek verstom my oor die verskeidenheid kunstenaars wat so onbetaald die wêreld 'n beter plek probeer maak.

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2020 at 7:42am

Ek is verstom - beide oor die prent en haar geskiedenis. Daar kry ek 'n kykie in die lewe van hierdie kunstenaars. Ek wonder net hoe hulle skerp randte kry met spuitverf. Hierdie skildery is uitstekend gedoen en druk emosie goed uit. Kyk mooi na al die detail in hierdie prent. Dis werklik uitstekend gedoen. Baie dankie vir beide hierdie foto's.

Comment by Johan Ayres on September 14, 2020 at 8:10pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html