Hierdie is deel van dieselfde muur as die laaste twee foto's. Al die tekeninge skakel ineen. Ek probeer die simboliek verstaan, maar sonder sukses. Die kroon is 'n simbool wat heel dikwels in die tekeninge opduik. Dit lyk my die muis en die kaas is ook sleutels tot die verstaan van die geheelbeeld.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 16, 2020 at 7:24pm

Mooi uitgekies Johan. Ek dink dat ons dikwels te veel in die skilderye probeer lees. Miskien is hulle bedoel om net mooi te wees en die kyker te laat wonder wat aangaan.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 5:12pm

Hier is te veel in hierdie foto vir my verstandjie! Maar dis 'n uitstekende skildery. Interessant om na te kyk. Ook goed gefotografeer.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html