Hierdie tekening is net links van die tekening van gister (Man's best friend) Dit lyk vir my asof dit ook deur Pagethirty3 gedoen is, aangesien dit as't ware uit gister se tekening vloei. Ek wou nie hierdie tekening in verskillende dele opbreek nie, aangesien ek aanvaar dat daar een of ander boodskap in die geheelbeeld is, maar wat ek glad nie verstaan nie. (Vandaar my opskrif)

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Dalk wou sy net haar verf opgebruik!! LOL.  Sy het goed gedoen maar interpretasie deur my skiet tekort!!

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Ek stem met jou saam oor hierdie prent. Dit lyk na net een prent, maar dis vir my ook onverklaarbaar.  Dis egtger baie goed gedoen en bevat sekerlik meer as een boodskap. Die Victory-V, wat wegwys van die olifant (wat gebonde is) en na die meisie wys (met die woord Love daarby) beteken seker iets. Wat die meisie daar doen, is nie duidelik nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html