Die verbyganger verleen goeie perspektief met betrekking tot die foto.
(Josef, gister se voetganger is 'n werklike persoon, nie deel van die tekening nie.)
(M.b.t. die navraag oor die kunstenaars van gister se foto, ek het geen naam by die tekening gesien nie.)

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:36am

Baie mooi geneem,maar ek dink die grafiti is nie net n gewone  mens nie soos sommige grafiti skilders is nie ,die is n kunstenaar.

Comment by Josef Steyn on September 26, 2020 at 2:58pm

Baie mooi Johan. Dankie vir gister se opklaring. Jou geduld om te wag vir iemand om verby te stap gee die grafiti sommer woema!! Vandag se voetganger werk baie mooi saam met die groot figuur. Die twee saam maak van hierdie foto 'n kunswerk van formaat. Ek is geweldig beïndruk met hierdie een.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html