Johannesburg graffiti 45 (Van toeka tot nou)

... of moet ek sê "van ossewa tot taxi?"
(Op 'n ligter noot, terwyl die titels van die foto's tans onder bespreking is, kan ek die foto ook seker noem "vooruitgang" of dalk eerder "agteruitgang.")
Ek wonder wat die simboliek van die diamante op die wa is, aangesien Johannesburg tog die goudstad heet, nie die diamantstad nie.

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on October 9, 2020 at 9:24am

'n Vreemde kombinasie van items!!

Comment by Johan de Beer on October 8, 2020 at 10:13am
Dankie vir die interessante reeks
Comment by Hennie Cronjé on October 8, 2020 at 6:33am

Dis 'n pragtige en werklik 'n uitstekende skildery. Mens kan baie daarin lees. Die diamante kan ek nie verklaar nie, maar die band voor die os is uitstekende simboliek. Die gekronkelde rathefboom vertel ook iets... Wat sou die LLL beteken? Baie dankie hiervoor. Dit sorg vir 'n stukkie genot!

Comment by Braam Gouws on October 7, 2020 at 8:36pm

Baie kleurvol. Baie besig sal ek sê.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html