Die twee persone wat gewillig poseer het lyk heel vriendelik, in teenstelling met die krokodil. Ek plaas 'n foto hier onder wat die stegie en onmiddellike omgewing wys waar hierdie foto geneem is.

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 2, 2020 at 9:12am

En hulle lyk nie eens bang vir die krokodil nie.

Comment by Tersia Weitsz on November 1, 2020 at 10:18am

Kleurvol en mooi gedoen

Comment by Braam Gouws on November 1, 2020 at 9:28am

Hierdie krok soek uitkoms en vryheid! 

Comment by Hennie Cronjé on October 31, 2020 at 6:08pm

Dis pragtig met baie goeie kontras in beeld. Ook mooi diepte en kleure. Baie goed gedoen. Dankie ook vir die onderste foto.

Comment by Johan Ayres on October 31, 2020 at 4:05pm

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html