Johannesburg graffiti 86 (Italië in Johannesburg 2 van 2)

Dieselfde as gister, die baksteen plaveisel steenties onder is die werklike sypaadjie. Ek dink die kunstenaar het dit reggekry om baie goeie diepte in hierdie tekening te bewerkstellig.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:15pm

'n Besonderse kunswerk. Goed uitgesoek.

Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2020 at 1:31pm

Ek stem saam met jou oor die diepte wat die kunstenaar verkry het. Dis uitstekend gedoen. Baie dankie hiervoor.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html