Wat ‘n vreemde wenslysie! Ek maak verskoning vir die feit dat al die foto’s nie so kunstig en sag op die oog is nie. Trouens, sommige foto’s stem ‘n mens se gemoed tot onrustigheid, en daar kom nog heel party sulke foto’s. Maar ek plaas dit omdat alles saam vir julle ‘n goeie geheelbeeld van die graffiti in Johannesburg gee. En dit weerspieël die werklikheid van die samelewing waarin ons leef (en min van weet.)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool