Hier onder is 'n foto wat wys waar ek die tekening raakgeloop het.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 3, 2020 at 11:21am

Liewe genade Johan, nes ek dink ek het die beste foto in die reeks gesien, bring jy nog een wat mooier is as die voriges...................Puik gedoen

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2020 at 6:38am
Mens moet hierdie prent op volgrootte kyk en waardeer - dis 'n indrukwekkende en uitstekende skildery. Die detail is verstommend met baie mooi kleure. Dis pragtig! Baie dankie vir jou moeite en koste om hierdie kunswerke aan ons te toon. Jy is amper by die 100!
Comment by Josef Steyn on December 2, 2020 at 8:05pm

Hierdie dierasie is 'n kruis tussen 'n krokodil, 'n perd, 'n maanhaarleeu en 'n Rottweiler!! 'n Pragtige kunswerk.

Comment by Johan Ayres on December 2, 2020 at 7:30pm

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html