Baie dankie vir die kommentaar. Dit word waardeer. Gister in Agulhas Privaat Reservaat rond gery en ons verkyk aan die plantegroei.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 5:11pm

Mooi foto Doretha.

Comment by Josef Steyn on October 19, 2020 at 4:08pm

Regtig baie goed!!

Comment by Magda vd Merwe on October 19, 2020 at 3:05pm

Doretha dis n pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on October 19, 2020 at 12:05pm

Pragtig! Die komposisie is uitstekend met die versameling van wit blomme op 'n derde. Daar is geen versteurings in hierdie foto nie. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 12:01pm

Wit sewejaartjies tussen ander plante?  Mooi fokus en goed geplaas

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html