Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
STOP die tyd so biekie
seblief, luister na my liedjie
Ek voer jou mee
Ek is ... kitaarspeler van die see
Vandag het ons ontmoet
onthou die laaste groet
want ons sal bly, altyd,altwee
Kitaarspeler en die see
Tags:
Comment
Uitstekend!
Met n traan in my oog, wil ek ook net se mooi en goed gedoen.
10/10
Wow dit is nou iets om op trots te wees.Pragtige foto
Wow fantastiese wen foto. Dit is sommer in alle opsigte uitstekend met die mooi woorde daarby.
Pragtig en iets baie spesiaal! Dis kultuur wat kosbaar is. Ook 'n pragtige foto met mooi sybeligting, goeie komposisie en uitstekende beligting.
Like x 2!
Als saamgevat is dit WOW! Mooi!
Marietjie dis goed om weer n foto van jou te sien en dis n stunning foto mooi skerp en pragtige kontras....pragtige vers ook bygesit wonderlike storie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool