Dankie vir die kyk en kommentaar op my foto, ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1000
Aperture Value 6.3
Metering Mode Spot Metering
ISO Speed 400
Focal Length 400.0mm

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 2, 2020 at 9:43am
Baie mooi gedoen
Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 8:03pm

Goeie foto Pieter.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:49pm

pragtig

Comment by Mark on August 1, 2020 at 8:24am

Ek lees hulle gaan nou n 1000 van hulle laat uiskiet by ADDO( dink dis waar jy die een geneem het.

Uitskiet is ongelukkig nodig in baie parke as mens volhouding wil hê.

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 8:19am

Mens moet hierdie foto op volgrootte besigtig om die detail te sien. Pragtig! Ook baie goed gefotografeer. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html