Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on August 5, 2020 at 5:35pm

'n Baie treffende foto wat met deernis die ou wa se storie vertel!

Comment by Rassie van Graan on August 5, 2020 at 5:22pm

'n Treffer by uitstek Zenobia!  Sjoe!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 5, 2020 at 4:43pm

Uitstekend skerp geneem.  Gesorg vir baie oeste om van te lewe.

Comment by Josef Steyn on August 5, 2020 at 3:41pm

Jou mooi titel versterk die impak van die ou wa. Goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on August 5, 2020 at 2:58pm

Behalwe vir dit wat Hennie reeds genoem het, sien ek ook goeie balans tussen voor en agtergrons Zenobia. Igno se FotoFunatics verwys na 'n "Buitengewoon"  foto. Wat maak 'n foto buitengewoon?

1 Die hoek waaruit jy geneem het

2 Die Onderwerp

3 Die beligting

Alles speel saam vir 'n buitengewoon foto en ek sien dit hier. BGG

Comment by Hennie Cronjé on August 5, 2020 at 12:36pm

Ja-nee, hierdie wa het beter dae geken. Dit vorm 'n mooi sterk voorgrond, met die berge 'n goeie ondergeskikte agtergrond wat ver weg is. Mooi kleure regdeur met skerp fokus en goeie beligting. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html