Baie dankie Pine vir jou eerlike mening.
My kleinkinders, het hulle gesit op die agtergrond.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 18, 2020 at 11:48am

Weereens uitstekend Magda.

Comment by Tersia Weitsz on October 18, 2020 at 10:51am

Pragtig gedoen Magda

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 6:42am

Net te pragtig! 'n Baie suksesvolle kunswerk. Die lig op die kinders (en hondjie) gee lewe aan hierdie foto. Hulle poseer ook baie mooi. Verder is hier goeie balans en die agtergrond is mooi ondergeskik. Baie geluk hiermee - dis pragtig!

Comment by Hans Myburg on October 17, 2020 at 8:57pm

Pragtig mooi verwerk ek weet nie hoe jy dit gedoen het nie maar dit werk.Verlang ook maar elkedag na my klein kinders.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html