NET VIR KYK
So klompie jare gelede

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on July 23, 2020 at 10:31am

Op n fiets 'veilig' met geweer oor die skouer in die KNP?

Comment by Josef Steyn on July 20, 2020 at 9:34am

Ek  my altyd aan hulle verwonder.

Comment by Johan Ayres on July 19, 2020 at 9:00pm

Dit is 'n baie mooi wysfoto waarin 'n mens baie kan lees. Dit is jammer dat jy dit deur die takke moes neem, want daarsonder sou dit baie meer as net 'n wysfoto gewees het. Maar selfs soos dit is, is dit goed.

Comment by carin joubert on July 19, 2020 at 7:39pm

Die liedjie ou Ben Bicycle kom dadelik in my kop toe ek die foto sien.  Vertel 'n storie, baie oulike foto

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html