Dankie vir almal se kommentaar.

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Erika Kotze on November 27, 2019 at 5:08pm

Hou daarvan! Mooi geneem met die mooiste kleure

Comment by Rassie van Graan on November 27, 2019 at 11:55am

Treffer Mark!  Dit is so tipies Bosveld.

Comment by Tina le Grange on November 27, 2019 at 9:34am

Goeie komposisie Mark met die boom links en stroompie regs

Wasigheid in die onderste deel gee mooi atmosfeer en die lug met wolkies en plasing van die sonkol ook baie mooi.

Comment by Heleen Moulder on November 27, 2019 at 8:47am

My tipe foto... die effe uitstaan van die kronkel watertjies onder regs gee vir my daai rustige gevoel van die diere het ietsie om te drink.. baie mooi.

Comment by Mark on November 26, 2019 at 5:27pm

Dit is die klein stroompie van die Sabie rivier wat regs onder kronkel Josef. Daar was n groot bos wat gesien kan word op volgrote regs onder en daarom is dit al wat ek van die stroompie kom in kry, sou nie help om regs of meer onder toe af te geneem het nie Hennie. Dankie julle

Comment by Hennie Cronjé on November 26, 2019 at 4:48pm

Ek kan sien jy wou die water regs onder inbring om die beeld vol te maak, amper as 'n sekondêr. Dis reg, maar soos dit nou is, is dit bietjie te veel in die hoek ingedruk. Jy moes jou kamera bietjie laat sak het en bietjie meer an regs gemik het. Andersinds is die foto baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by Tersia Weitsz on November 26, 2019 at 4:23pm
Nog n mooi foto van KNP!
Comment by Josef Steyn on November 26, 2019 at 3:50pm

Uitstekend Mark. Die blink strepie regs onder (pad? water?) balanseer die foto mooi.

Comment by Pine on November 26, 2019 at 3:48pm

Baie Mooi Mark, ek hou van die water se blink in die donker deel onder.!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html