Huiswerk gedoen soos voorgestel. Oë is nou meer prominent en son op vere bietjie sagter

Views: 99

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on January 15, 2020 at 4:19pm

Genade dis mooi foto... die oge spreek boekdele met my.  

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:39pm

Skitterfoto Pine!!!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2020 at 3:33pm
Dit lyk baie goed!!
Comment by Rika Schoeman on January 13, 2020 at 11:31am

100% vir jou huiswerk Pine, nou het jy 'n wenner!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2020 at 9:38am

Baie mooi Pine.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2020 at 7:26am

Nou is hierdie foto uitstekend! Dankie vir jou moeite. Dis regtig ‘n pronkstuk. 

Comment by Tina le Grange on January 12, 2020 at 10:08pm

Uitstekend Pine!!!

Baie opgewonde saam met jou.

'n Uil is nog op my fotografie-lysie;  wonder waar ek hom/haar sal raakloop.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2020 at 8:30pm

Nou het jy 'n wenner. Baie geluk met hierdie foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html