Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir die kyk en kommentare op my foto van die Koning Jagluiperd.
Tags:
Comment
Goed gedoen met hulle wat in skadu lê en sonstreep agter hulle
Die strook helder lig in die agtergrond het sake vir jou moeilik gemaak, maar jy het steeds die kans goed gebruik om die twee so rustig bymekaar te fotografeer. Mooi.
Ten spyte van die moeilike omstandighede, het jy steeds goed gedoen en 'n baie skerp foto geneem.
Pragtige foto gister ook, net toe ek wou kommentaar lewer, kry ons 'n kragonderbreking.
(Baie dankie vir die lekker gesels gisteraand.)
Pine die twee so saam is pragtig en mooi skerp focus.
Mooi rustige toneel.
So dikwels boikot die lig ons.
Mooi geneem, jy kon die twee dalk ligter gemaak het.
Hier is Onderdaan Jakkals! Die slaggat hier was die helder strook in die agtergrond, met die jakkalse in die skaduwee. Die gevolg is dat hulle onderbelig is. Dis 'n moeilike situasie om reg te kry in fotografie met verskeie opsies, maar ek het nie plek hier om hulle te bespreek nie.
Die skadus het dinge baie moeilik gemaak Pine. Jy kan dalk probeer om die 'shadows' bietjie te lig.
Waar wil mens stouter maar ook mooier diertjie kry? Baie mooi,.. so rustige paartjie.
Mooiskerp foto van die paar wat saam lê, dit lyk jy was gelukkig hulle naby te kry.
hoe lekker le ons, mooi foto
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool