Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Charles Whitehead on April 14, 2014 at 11:35am

Dankie Susan en Doretha vir die kommentare

Comment by Doretha Kock on April 14, 2014 at 8:13am

Uitstekend!

Comment by Charles Whitehead on April 13, 2014 at 11:17pm

Baie dankie almal vir die kommentare.

Andre - ek moes maar mooi praat met die maan om so bietjie af te sak :-) Dit is 'n ligskerm wat die omgewing verlig met 'n kameraflits binne in

Gerrie - ek het hom met opset donkerder gemaak bo. Ek het gehou van die lig onder en die donker bo. Die bal sou ook bietjie te groot of prominent geraak het in my opinie as ek nog afsny erens

Comment by Christa Snyman on April 13, 2014 at 10:05pm

Dis nou iets anders, baie mooi!

Comment by Louisa van Niekerk on April 13, 2014 at 9:02pm

Mooi!

Comment by Henriette Auerswald on April 13, 2014 at 7:53pm

WD

Comment by Marenschia Goosen on April 13, 2014 at 6:17pm

Mooi een

Comment by André Pretorius on April 13, 2014 at 4:26pm

WD Charles! (jy sal moet verduidelik hoe kry jy die maan hier onder tussen die kosmos, lol.)

Comment by Piet Nel on April 13, 2014 at 11:38am

mooi een

Comment by Gerrie Lambrechts on April 13, 2014 at 11:23am

Baie mooi gedoen, dit lyk of jy bo bietjie kan afsny.  Die kleure staan baie mooi uit teen die wit maan.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html