Hier's 'n verbeterde weergawe van die flop van gister

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:43pm

Pragtige foto Hendrik

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:15pm

Dis veel beter! Baie dankie vir jou moeite. Dit is 'n uitstekende foto met mooi sagte kleure, mooi aksie en ook 'n mooi agtergrond.  Miskien bietjie min asemruimte rondom (veral regs), maar verder baie mooi.

Comment by Hendrik van Taak on October 17, 2020 at 4:20pm

Dankie Tersia

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:11pm

Ek het na beide fotos ggekyk en die vlerkbeweging en aksie vir my mooi.  Jammer met hul vinnige beweging dat vlerk se punt afgesny is. Ek hou van jou foto Hendrik

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html